Hierdie eenheid is een van slegs 5 in ‘n stil kompleks en spog met ‘n ruim diere vriendelike tuin.
Die meenthuis bied 2 slaapkamers met 1 badkamer, asook ‘n ruim eet en sitkamer. Die kombuis is ruim met ‘n aparte opwaskamer.
Die braai lei tot ‘n groot tuin met ‘n wendy huis vir addisionele stoorplek.
Daar is ook ‘n enkel motorhuis en ‘n inverter stelsel vir konstante gerief.
+27 (0)83 444 7500
whatsapp agent
salomieerasmus@gmail.com
salomieerasmus@gmail.com
View all agent properties